9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+
8 “O hemele, laat dit drup van bo af;+ en laat die bewolkte lug drup van regverdigheid.+ Laat die aarde oopgaan, en laat dit vrugbaar wees met redding en terselfdertyd regverdigheid laat uitspruit.+ Ek, Jehovah, het dit geskep.”+