Psalm 66:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Waarlik, God het gehoor;+Hy het aandag geskenk aan die stem van my gebed.+ Psalm 116:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 116 Ek het lief, want Jehovah hoor+My stem, my dringende versoeke.+