Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+

  • Numeri 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ‘Jehovah, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid,+ wat ongeregtigheid en oortreding vergewe,+ maar hy sal geensins vrystelling van straf gee nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.’+

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

  • Jona 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hy het derhalwe tot Jehovah gebid en gesê: “Ag, o Jehovah, was ek nie hieroor besorg terwyl ek in my eie land was nie? Daarom het ek vroeër na Tarsis gevlug;+ want ek het geweet dat u ’n genadige en barmhartige God is,+ wat nie gou toornig word nie en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en spyt voel oor die rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel