Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Psalm 103:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah is barmhartig en genadig,+

      Word nie gou toornig nie en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid.+

  • Nahum 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+

      In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel