Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 31:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 In u hand vertrou ek my gees toe.+

      U het my verlos,+ o Jehovah, die God van waarheid.+

  • Psalm 130:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+

      Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+

      En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+

  • Psalm 145:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah is genadig en barmhartig,+

      Word nie gou toornig nie en is groot in liefderyke goedhartigheid.+

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel