Psalm 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+ Jesaja 60:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.
2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+
14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.