Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+

      Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!

      Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+

  • 1 Samuel 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,

      Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+

      Want Jehovah is ’n God van kennis,+

      En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+

  • Psalm 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle het hulle met hulle eie vet omsluit;+

      Met hulle mond het hulle in hoogmoed gepraat;+

  • Esegiël 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, sê vir die leier van Tirus: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê:

      “‘“Omdat jou hart hoogmoedig geword het+ en jy bly sê: ‘Ek is ’n god.+ Op die sitplek van god het ek gaan sit,+ in die hart van die oop see’,+ terwyl jy ’n mens is+ en nie ’n god nie,+ en jy jou hart soos die hart van god bly maak—

  • 2 Petrus 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want hulle spreek opgeblase woorde wat geen nut het nie, en deur die begeertes van die vlees+ en deur losbandige gewoontes verlok+ hulle dié wat pas aan mense ontvlug het+ wat in dwaling wandel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel