Psalm 55:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Saans en soggens en smiddags kan ek nie anders as om besorgdheid te toon nie, en ek kerm,+En hy hoor my stem.+ Psalm 86:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Betoon guns aan my, o Jehovah,+Want ek roep u die hele dag aan.+
17 Saans en soggens en smiddags kan ek nie anders as om besorgdheid te toon nie, en ek kerm,+En hy hoor my stem.+