2 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+ Lukas 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+ Hebreërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+
13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+
8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+