Job 38:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe die môresterre+ saam van vreugde uitgeroep hetEn al die seuns van God+ begin juig het? Psalm 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Skryf aan Jehovah toe, o seuns van die sterkes,Skryf aan Jehovah heerlikheid en sterkte toe.+