1 Samuel 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+ Psalm 145:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jehovah bewaar almal wat hom liefhet,+Maar al die goddeloses sal hy verdelg.+
9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+