Numeri 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat. 2 Samuel 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En in dié nag het die woord+ van Jehovah tot Natan gekom en gesê:
6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.