Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.

  • 1 Konings 11:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Maar ek sal nie die hele koninkryk uit sy hand neem nie, want ek sal hom as ’n owerste aanstel al die dae van sy lewe, ter wille van my kneg Dawid wat ek uitgekies het,+ omdat hy my gebooie en my insettinge onderhou het.

  • Hebreërs 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Gevolglik was hy verplig om in alle opsigte soos sy “broers” te word,+ sodat hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester in die dinge in verband met God kon word,+ om ’n soenoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel