13 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word;+ en my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom verwyder+ soos ek dit verwyder het van die een wat voor jou was nie.+
34 En dié feit dat hy hom uit die dode opgewek het, bestem om nie meer tot verderwing terug te keer nie, het hy so bewoord: ‘Ek sal julle die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid gee wat betroubaar is.’+