Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Water bly uit sy twee leeremmers drup,

      En sy saad is by baie waters.+

      Ook sal sy koning+ hoër as Agag wees,+

      En sy koninkryk sal verhef word.+

  • 1 Timoteus 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hierdie openbaarwording sal die gelukkige en enigste Maghebber+ op die vasgestelde tye+ daarvoor toon, hy, die Koning+ van dié wat as konings heers en Here+ van dié wat as here heers,

  • Openbaring 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “Die eersgeborene uit die dode”+ en “Die Heerser van die konings van die aarde”.+

      Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes losgemaak het+—

  • Openbaring 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel