Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+

      Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+

      Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,

      En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+

  • 1 Samuel 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En buitendien sal die Voortreflikheid van Israel+ nie ontrou wees nie,+ en Hy sal nie spyt voel nie, want Hy is nie ’n mens, dat Hy sou spyt voel nie.”+

  • Psalm 132:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het vir Dawid gesweer,+

      Waarlik, hy sal nie daarvan afsien nie:+

      “Van die vrug van jou liggaam+

      Sal ek op jou troon plaas.+

  • Titus 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 op grond van ’n hoop op die ewige lewe+ wat God, wat nie kan lieg nie,+ lank gelede beloof het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel