Psalm 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O my God, in u het ek my vertroue gestel;+Laat my tog nie beskaamd staan nie.Laat my vyande hulle nie oor my verheug nie.+ Psalm 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Laat dié wat sonder rede my vyande is, tog nie oor my bly wees nie;+Wat dié betref wat my sonder oorsaak haat, laat hulle nie die oog knip nie.+ Psalm 38:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want ek het gesê: “Anders sal hulle bly wees oor my;+Wanneer my voet wankel,+ sal hulle hulle beslis baie groot hou teen my.”+ Klaagliedere 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+
2 O my God, in u het ek my vertroue gestel;+Laat my tog nie beskaamd staan nie.Laat my vyande hulle nie oor my verheug nie.+
19 Laat dié wat sonder rede my vyande is, tog nie oor my bly wees nie;+Wat dié betref wat my sonder oorsaak haat, laat hulle nie die oog knip nie.+
16 Want ek het gesê: “Anders sal hulle bly wees oor my;+Wanneer my voet wankel,+ sal hulle hulle beslis baie groot hou teen my.”+
16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+