1 Samuel 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Hanna het gebid+ en gesê:“My hart jubel in Jehovah,+My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+My mond is wyd oop teen my vyande,Want ek verbly my in u redding.+ Lukas 1:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 en my gees kan nie anders nie as om oor te loop van vreugde+ teenoor God, my Redder;+
2 En Hanna het gebid+ en gesê:“My hart jubel in Jehovah,+My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+My mond is wyd oop teen my vyande,Want ek verbly my in u redding.+