Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die goddelose stel in sy verwaandheid geen ondersoek in nie;+

      Al sy idees is: “Daar is geen God nie.”+

  • Psalm 53:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Die verstandelose het in sy hart gesê:

      “Daar is geen Jehovah nie.”+

      Hulle het verderflik gehandel en het verfoeilik gehandel in onregverdigheid;+

      Daar is niemand wat goed doen nie.+

  • Jesaja 29:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Julle verdorwenheid tog! Moet die pottebakker net soos die klei beskou word?+ Want moet die maaksel van sy maker sê: “Hy het my nie gemaak nie”?+ En sê dit wat gevorm is van sy vormer: “Hy het geen verstand getoon nie”?+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel