Psalm 86:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maak die siel van u kneg bly,+Want tot u, o Jehovah, hef ek my siel op.+ Psalm 149:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat Israel hom verbly in sy Grootse Maker,+Die kinders van Sion—laat hulle bly wees in hulle Koning.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
2 Laat Israel hom verbly in sy Grootse Maker,+Die kinders van Sion—laat hulle bly wees in hulle Koning.+