Deuteronomium 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,En twee tienduisend op die vlug jaag?+Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+En Jehovah hulle oorgelewer het nie. Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+
30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,En twee tienduisend op die vlug jaag?+Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+En Jehovah hulle oorgelewer het nie.
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+