Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+

  • Deuteronomium 32:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Net soos ’n arend sy nes opwek,

      Oor sy kleintjies sweef,+

      Sy vlerke uitsprei, hulle opneem,

      Hulle op sy vlerkvere dra,+

  • Rut 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Mag Jehovah jou handelswyse beloon,+ en mag daar vir jou ’n volmaakte loon+ wees van Jehovah, die God van Israel, onder wie se vleuels jy toevlug kom soek het.”+

  • Psalm 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Bewaar my soos die appel van die oog;+

      Mag u my in die skaduwee van u vleuels verberg,+

  • Psalm 57:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Betoon guns aan my, o God, betoon guns aan my,+

      Want tot u het my siel sy toevlug geneem;+

      En in die skaduwee van u vleuels soek ek toevlug totdat die teëspoed verbygegaan het.+

  • Psalm 61:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ek sal vir onbepaalde tye ’n gas in u tent wees;+

      Ek sal in die skuilplek van u vleuels toevlug soek.+ Sela.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel