8 Vir my het hulle weduwees talryker as die sandkorrels van die seë geword. Ek sal vir hulle, oor moeder en oor jong man, die plunderaar op die middaguur bring.+ Ek sal skielike verontrusting en ontsteltenis op hulle laat val.+
16 En dié man sal word soos stede wat Jehovah verwoes het sonder dat Hy spyt gevoel het.+ En hy sal ’n geskreeu in die oggend en ’n alarmsein op die middaguur hoor.+