Genesis 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Jehovah het neergedaal om die stad en die toring te sien wat die mensekinders gebou het.+ Psalm 33:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Vanuit die hemel het Jehovah gekyk,+Hy het al die mensekinders gesien.+ Psalm 102:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want hy het uit sy heilige hoogte afgekyk,+Ja, uit die hemel het Jehovah na die aarde gekyk,+