17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+
10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+