Genesis 49:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Laat Dan ’n slang langs die pad wees, ’n horingslang langs die weg, wat die hakskene van die perd byt sodat sy ruiter agteroorval.+ Lukas 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Kyk! Ek het julle die gesag gegee om slange+ en skerpioene+ met die voete te vertrap, en oor al die krag van die vyand,+ en niks sal julle hoegenaamd kwaad aandoen nie.
17 Laat Dan ’n slang langs die pad wees, ’n horingslang langs die weg, wat die hakskene van die perd byt sodat sy ruiter agteroorval.+
19 Kyk! Ek het julle die gesag gegee om slange+ en skerpioene+ met die voete te vertrap, en oor al die krag van die vyand,+ en niks sal julle hoegenaamd kwaad aandoen nie.