9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+