Psalm 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betuig dank aan Jehovah op die harp;+Speel melodieë vir hom op ’n tiensnarige instrument.+ Psalm 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+ Efesiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 terwyl julle ons God en Vader altyd vir alles dank+ in die naam van ons Here Jesus Christus.
23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+