1 Kronieke 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle almal was onder leiding van hulle vader by die sang in die huis van Jehovah, met simbale,+ snaarinstrumente+ en harpe+ vir die diens van die huis van die ware God. Onder leiding van die koning was Asaf en Jeduʹtun en Heman.+ Psalm 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betuig dank aan Jehovah op die harp;+Speel melodieë vir hom op ’n tiensnarige instrument.+
6 Hulle almal was onder leiding van hulle vader by die sang in die huis van Jehovah, met simbale,+ snaarinstrumente+ en harpe+ vir die diens van die huis van die ware God. Onder leiding van die koning was Asaf en Jeduʹtun en Heman.+