Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 52:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Maar ek sal soos ’n blaarryke olyfboom+ in God se huis wees;

      Ek vertrou op die liefderyke goedhartigheid van God tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+

  • Jesaja 65:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hulle sal nie bou sodat iemand anders dit bewoon nie; hulle sal nie plant sodat iemand anders dit eet nie. Want die dae van my volk sal wees soos die dae van ’n boom;+ en die werk van hulle eie hande sal my uitverkorenes ten volle benut.+

  • Hosea 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Sy takkies sal uitloop, en sy waardigheid sal soos dié van die olyfboom word,+ en sy geur sal soos dié van die Liʹbanon wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel