Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 96:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+

      Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+

      Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+

  • Psalm 97:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 97 Jehovah het koning geword!+ Laat die aarde bly wees.+

      Laat die baie eilande hulle verbly.+

  • Jesaja 52:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hoe lieflik op die berge is die voete+ van die een wat goeie nuus bring,+ wat vrede verkondig,+ wat goeie nuus van iets beters bring,+ wat redding verkondig,+ wat vir Sion sê: “Jou God het koning geword!”+

  • Openbaring 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+

  • Openbaring 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel