Psalm 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+ Psalm 96:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+
15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+
10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+