Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Psalm 119:111 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 111 Ek het u herinneringe tot onbepaalde tyd my eie gemaak,+Want hulle is die vreugde van my hart.+
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+