Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Jesaja 35:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Sê vir dié wat angstig van hart is:+ “Wees sterk.+ Moenie bang wees nie.+ Kyk! Julle God sal kom met wraak,+ ja, God met vergelding.+ Hy sal kom en julle red.”+

  • Jeremia 50:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Daar is die geluid van dié wat vlug en dié wat ontkom uit die land van Babilon,+ om in Sion die wraak van Jehovah ons God,+ die wraak vir sy tempel,+ aan te kondig.

  • Nahum 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+

  • Romeine 12:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+

  • 1 Tessalonisense 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 dat niemand so ver gaan dat hy sy broer skade berokken of inbreuk maak op sy regte in hierdie saak+ nie, want Jehovah is iemand wat straf toedien vir al hierdie dinge,+ soos ons julle vooraf gesê en julle ook ’n deeglike getuienis gegee het.+

  • 2 Tessalonisense 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+

  • Hebreërs 10:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel