21 Want die herders het hulle redeloos gedra,+ en hulle het selfs Jehovah nie gesoek nie.+ Daarom het hulle nie met insig opgetree nie, en al hulle kuddes in die weivelde is verstrooi.”+
11 “Want julle het julle deurentyd verbly,+ want julle het julle deurentyd verheug toe julle my erfdeel geplunder het.+ Want julle het met die voete bly stamp soos ’n vers in die jong gras,+ en julle het soos hingste bly runnik.+