Nehemia 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het my hart in my oorleg gepleeg, en ek het die edeles en die onderheersers begin verwyt+ en vir hulle gesê: “Woekerrente+ eis julle, elkeen van sy broer.” Verder het ek ’n groot vergadering weens hulle belê.+ Johannes 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Ons wet oordeel ’n mens nie tensy dit hom eers gehoor het+ en te wete gekom het wat hy doen nie, of hoe?”
7 Toe het my hart in my oorleg gepleeg, en ek het die edeles en die onderheersers begin verwyt+ en vir hulle gesê: “Woekerrente+ eis julle, elkeen van sy broer.” Verder het ek ’n groot vergadering weens hulle belê.+
51 “Ons wet oordeel ’n mens nie tensy dit hom eers gehoor het+ en te wete gekom het wat hy doen nie, of hoe?”