Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+

      Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+

      Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+

  • Psalm 37:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Al val hy, sal hy nie neergeslinger word nie,+

      Want Jehovah ondersteun sy hand.+

  • Psalm 117:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want sy liefderyke goedhartigheid was magtig teenoor ons;+

      En die waaragtigheid+ van Jehovah is tot onbepaalde tyd.

      LOOF Jah!+

  • Klaagliedere 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel