Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Psalm 62:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Op God berus my redding en my eer.+My sterk rots, my toevlug is in God.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+