Deuteronomium 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag. 2 Samuel 22:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Jehovah lewe;+ en mag my Rots geloof word;+En laat die God van die rots van my redding verhef word.+ Psalm 98:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+Wees vrolik en roep met vreugde uit en sing melodieë.+
15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag.
47 Jehovah lewe;+ en mag my Rots geloof word;+En laat die God van die rots van my redding verhef word.+
4 Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+Wees vrolik en roep met vreugde uit en sing melodieë.+