Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jehovah is my Herder.+

      Niks sal my ontbreek nie.+

  • Psalm 48:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want hierdie God is ons God tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+

      Hy sal ons lei totdat ons sterf.+

  • Psalm 79:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat ons betref, u volk en die skape van u weiding,+

      Ons sal u tot onbepaalde tyd dank;

      Van geslag tot geslag sal ons u lof bekend maak.+

  • Psalm 80:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 80 O Herder van Israel, luister tog,+

      U wat Josef net soos ’n kudde lei.+

      O u wat op die gerubs sit,+ straal tog.+

  • Jesaja 40:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Soos ’n herder sal hy sy kudde laat wei.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarbring;+ en in sy boesem sal hy hulle dra.+ Dié wat soog, sal hy met sorg lei.+

  • Esegiël 34:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “‘En wat julle, my skape,+ die skape van my weiding, betref, julle is mense. Ek is julle God’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel