Genesis 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En God het die sewende dag begin seën en dit geheilig, omdat hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskep het om dit te maak.+ Hebreërs 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek het dus in my toorn gesweer: ‘Hulle sal in my rus+ nie ingaan nie.’”+
3 En God het die sewende dag begin seën en dit geheilig, omdat hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskep het om dit te maak.+