Psalm 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+ Psalm 110:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die staf+ van u sterkte sal Jehovah uit Sion stuur+ en sê:“Gaan oorwin te midde van jou vyande.”+ Matteus 25:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En al die nasies sal voor hom versamel word,+ en hy sal die mense van mekaar afskei,+ net soos ’n herder die skape van die bokke afskei.
27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+
32 En al die nasies sal voor hom versamel word,+ en hy sal die mense van mekaar afskei,+ net soos ’n herder die skape van die bokke afskei.