27 En die bome van die veld sal hulle vrugte gee,+ en die land sal sy opbrengs lewer,+ en hulle sal in veiligheid in hulle land wees.+ En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek hulle jukskeie verbreek+ en hulle verlos het uit die hand van dié wat hulle as slawe gebruik het.+