25 Dit is ondenkbaar van u dat u op hierdie manier handel om die regverdige saam met die goddelose dood te maak, sodat dit met die regverdige moet gaan soos met die goddelose!+ Dit is ondenkbaar van u.+ Sal die Regter van die hele aarde nie doen wat reg is nie?”+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+
7 Maar deur dieselfde woord is die hemele+ en die aarde+ wat nou is, vir die vuur+ weggelê en word dit bewaar tot die dag van die oordeel+ en van die vernietiging van die goddelose mense.+