Eksodus 20:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolkmassa waar die ware God was.+ 1 Konings 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het Salomo gesê: “Jehovah het gesê dat hy in die dik donkerheid sou woon.+ Psalm 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het toe duisternis sy skuilplek gemaak,+Rondom hom as sy hut,Donker waters, dik wolke.+
21 En die volk het op ’n afstand bly staan, maar Moses het nader gegaan na die donker wolkmassa waar die ware God was.+