Psalm 89:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Regverdigheid en reg is die vaste plek van u troon;+Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid kom voor u aangesig.+ Psalm 99:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En met die sterkte van ’n koning het hy die reg liefgehad.+U het opregtheid stewig bevestig.+Reg en regverdigheid in Jakob het u bewerkstellig.+ Spreuke 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+
14 Regverdigheid en reg is die vaste plek van u troon;+Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid kom voor u aangesig.+
4 En met die sterkte van ’n koning het hy die reg liefgehad.+U het opregtheid stewig bevestig.+Reg en regverdigheid in Jakob het u bewerkstellig.+
12 Dit is vir konings iets verfoeiliks om goddeloosheid te doen,+ want deur regverdigheid word die troon stewig gevestig.+