Rigters 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Berge het weggevloei van die aangesig van Jehovah,+Hierdie Siʹnai+ weg van die aangesig van Jehovah,+ Israel se God.+ Miga 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die berge sal onder hom smelt,+ en die laagvlaktes sal uitmekaar skeur, soos was as gevolg van die vuur,+ soos waters wat teen ’n skuinste afgegooi word. Nahum 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Berge het gebewe weens hom, en die heuwels het gesmelt.+ En die aarde sal opgehef word weens sy aangesig; ook die vrugbare land en almal wat daarin woon.+ Habakuk 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het stilgestaan, sodat hy die aarde deurmekaar kon skud.+ Hy het gekyk en die nasies toe laat opspring.+ En die ewige berge is verbrysel;+ die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly, het hulle neergebuig.+ Die gange van lank gelede is syne.
5 Berge het weggevloei van die aangesig van Jehovah,+Hierdie Siʹnai+ weg van die aangesig van Jehovah,+ Israel se God.+
4 En die berge sal onder hom smelt,+ en die laagvlaktes sal uitmekaar skeur, soos was as gevolg van die vuur,+ soos waters wat teen ’n skuinste afgegooi word.
5 Berge het gebewe weens hom, en die heuwels het gesmelt.+ En die aarde sal opgehef word weens sy aangesig; ook die vrugbare land en almal wat daarin woon.+
6 Hy het stilgestaan, sodat hy die aarde deurmekaar kon skud.+ Hy het gekyk en die nasies toe laat opspring.+ En die ewige berge is verbrysel;+ die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly, het hulle neergebuig.+ Die gange van lank gelede is syne.