Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.”

  • Psalm 95:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want Jehovah is ’n groot God+

      En ’n groot Koning bo alle ander gode,+

  • Psalm 135:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want ek weet goed dat Jehovah groot is,+

      En ons Here is meer as alle ander gode.+

  • Jesaja 44:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 MOENIE in angs verkeer nie, en moenie verbysterd raak nie.+ Het ek jou dit nie van daardie tyd af persoonlik laat hoor en dit aangekondig nie?+ En julle is my getuies.+ Bestaan daar ’n God buiten my?+ Nee, daar is geen Rots nie.+ Ek het geeneen geken nie.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel