Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wyk af van wat sleg is en doen wat goed is;+

      Soek vrede en streef dit na.+

  • Psalm 37:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wyk af van wat sleg is en doen wat goed is,+

      En woon so tot onbepaalde tyd.+

  • Psalm 101:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Ek sal geen waardelose ding voor my oë stel nie.+

      Die dade van die afvalliges het ek gehaat;+

      Dit kleef my nie aan nie.+

  • Psalm 119:104
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 104 Danksy u bevele tree ek verstandig op.+

      Daarom het ek elke valse pad gehaat.+

  • Amos 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+

  • Romeine 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want wat ek bewerk, weet ek nie. Want wat ek wil, dit beoefen ek nie; maar wat ek haat, dit doen ek.

  • Romeine 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+

  • Hebreërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

  • Judas 23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 red hulle+ deur hulle uit die vuur te ruk.+ Maar hou aan om barmhartigheid aan ander te bewys, en dít met vrees, terwyl julle ook die onderkleed haat wat deur die vlees bevlek is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel