Psalm 31:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Julle moet Jehovah liefhê, al sy lojales.+Jehovah bewaar die getroues,+Maar enigeen wat hoogmoed openbaar, vergeld hy oorvloedig.+ Psalm 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+ Psalm 145:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jehovah bewaar almal wat hom liefhet,+Maar al die goddeloses sal hy verdelg.+ Spreuke 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 deur die paaie van die reg te bewaar,+ en hy sal die weg van sy lojales bewaak.+
23 Julle moet Jehovah liefhê, al sy lojales.+Jehovah bewaar die getroues,+Maar enigeen wat hoogmoed openbaar, vergeld hy oorvloedig.+
28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+